|
|
AANLYN LESSE
As jou weeklikse skedule van so ’n aard is dat jy nie ’n sekere dag en tyd kan vasmaak nie, is ons aanlyn lesse net vir jou.
Vir slegs R700 per maand, sal jy ’n weeklikse kitaarles ontvang, wat bestaan uit video “clips”, note, “tabs”, of watokal verder nodig is om jou te help, terwyl jy gemaklik, op jou eie tyd by die huis kitaar leer speel. Die materiaal wat aan jou gestuur word sal spesifiek vir jou ontwerp en gemaak wees, en nie vanaf ’n spesifieke leerprogram geneem word nie.
Tydens die res van die week, sal jy welkom
wees om vrae te vra, en ekstra hulp via epos, “video-calls” of WhatsApp te
ontvang. |
|
|
|
|
|
Skakel
ons nou om jou les te bespreek: |